Sunday, November 26, 2006

Tannie in die Kalahari.net

Ons kan met groot vreugde aankondig dat ons DVD nou deur http://www.kalahari.net/ verkrygbaar is. Laat weet tog asb vir almal wat belang mag stel.

Kyk na 'n video van een van die mooi liedjies uit die vertoning by www.blixem.co.za


No comments: